Foto is in 2007 in die Diamant spergebied in Namibië afgeneem, naby Kolmanskop

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Saturday

Baie dankie almal

Comment by Donald Daniel Jacobs on Friday

baie mooi foto 

Comment by Rika Schoeman on Friday

Die natuur werk rof met mensgemaakte goed en dit sien mens duidelik hier. Baie mooi.

Comment by gabriel parsons on Friday

Baie mooi foto Susan

Comment by Pieter Steyn on Friday

Baie mooi een Susan

Comment by Rassie van Graan on Friday

Behalwe dat dit pragtige tekstuur vertoon, het dit ook 'n subtiele boodskap van die tydelikheid van goeters (en mense)!  Baie mooi!

Comment by Christa Snyman on Thursday

Pragtige kleure en tekstuur, Susan.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Pragtig skerp, mooi kleure mooi foto Susan.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Treffend en uitstekend. Die tekstuur aan die regterkant en roeskleure is veral besonder mooi.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

‘n Mooi sirkel met tekstuur rondom en pragtige kleure. Mooi gesien en goed gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html