Verwerk met grein

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

'n Pragtige kunswerk! Grein doen beter in wit en swart foto's as kleur. Hier pla dit nie, maar op volgrootte sou ek sê dit pla tog bietjie. Ek ontwerp is baie mooi met 'n primêr - sekondêr en statige vertikale lyne. Mooi kleure ook. Baie goed gedoen!

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Baie mooi Anita.

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Ja hier is die fokus uitsluitlik op die punt van die regterkanste voorwerp, wat ñ mens uit die aard van die saak skerp wou gehad het as ñ primêr., maar ek hou van jou inisiatief en die verwerking vertoon ook goed Anita.

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Ek stem saam met Elna. Die uit fokus element trek my oog 

Comment by Doretha Kock on Thursday

Interessante foto en verwerking, Anita.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Ek hou van jou verwerking Anita. Grein kan bydra tot 'n foto se sukses. Al wat dalk hier pla is die feit dat die voorste element die "uit fokus" een is. Verder het jy lekker gespeel

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Interessante een Anita

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html