Views: 54

Albums: Natuur

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on August 28, 2014 at 6:12pm

PRAGTIG,EK STEL VOOR F8 TOT F11, OOK NET MY OPINIE

Comment by Tina le Grange on August 27, 2014 at 8:03pm

Dankie vir die kamera se verstellings Janine

Comment by Hennie Cronjé on August 27, 2014 at 7:46pm

Pragtig met goeie trefkrag - dit maak indruk! Die fokus kon egter bietjie skerper gewees het.

Comment by Pieter Steyn on August 27, 2014 at 7:16pm

baie mooi een

Comment by Piet Nel on August 27, 2014 at 5:49pm

baie mooi een

Comment by Liz on August 27, 2014 at 4:44pm

Die kleur is pragtig. Jy moet probeer om net op een blom goed te fokus en dit dan af te neem... dit lyk of iets hier beweeg het met die afneem... Sou jy hier alles in fokus wou he dan moet jy dit anderste benader en meer trug staan.... net my humble opinion

Comment by Janine Myburg on August 27, 2014 at 4:09pm

ISO 100 f2.8 1/100sek

Comment by Tina le Grange on August 27, 2014 at 2:49pm

Ai, Janine, ek wens ek het vir jou 'n antwoord.  Liz sal hier kan help.

Die kleure en komposisie is so mooi net jammer van die fokus.  Ek sukkel ook daarmee.

Wat was jou kamera se verstellings?

Comment by lizette ludeke coetzer on August 27, 2014 at 2:00pm

Baie mooi

Comment by Janine Myburg on August 27, 2014 at 1:29pm

Baie blommetjies is uit fokus. Is dit beter om f-stop hoog te maak by makro fotografie?

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html