Oorspronklike onder geplaas.

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on August 27, 2019 at 12:17pm

Jy raak nou sommer baie oulik Gerrie. Ek hou hiervan

Comment by Gerrie Lambrechts on August 26, 2019 at 9:48am

Dankie Pine, Tina en Willie.

Comment by Willie Schoombee on August 26, 2019 at 6:29am

Die beligting maak sit ñ uitstaande foto Gerrie. WD!!

Comment by Tina le Grange on August 25, 2019 at 10:47pm

SKITTEREND my sussie. Die beligting is treffend en ek hou baie van die agtergrond. Veels geluk, goue ster vir jou!

Comment by Pine on August 25, 2019 at 5:41pm

Uitstekende foto van die vetplantjie Gerrie. BGG!! 

Comment by Gerrie Lambrechts on August 25, 2019 at 4:43pm

Dankie Mark, Gabriel, Donald, Hennie, Magda en Tersia.

Comment by Tersia Weitsz on August 25, 2019 at 3:13pm
Baie mooi gedoen Gerrie
Comment by Magda vd Merwe on August 25, 2019 at 3:09pm

Gerrie dis pragtig, baie goed verwerk.

Comment by Hennie Cronjé on August 25, 2019 at 2:36pm

Dis pragtig en mooi kunstig verwerk! Baie goed gedoen in alle opsigte. Mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 25, 2019 at 1:50pm

BAIE mooi foto...... sien jy woeker met foto redigeering.... maak die agtergrond heeltemal swart in die foto, dit sal die plant mooier laat uitstaan

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html