Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on Saturday

Mooi gedoen Gerrie!

Comment by Pine on Friday

Baie mooi foto Gerrie!

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Dankie Tina, Rika en Magda.

Comment by Magda vd Merwe on Friday

Baie mooi Gerrie

Comment by Rika Schoeman on Friday

Mooi kontras in die plant self tussen die groen blare met die rooi punte.  Ook mooi skerp Gerrie.

Comment by Tina le Grange on Friday

Gerrie, hierdie is besondere plante; ek hou van die portret-formaat, mooi helder kleure en tot 'n spinnerak-lyn wat diagonaal loop

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Dankie Hennie, Josef, Mark en Doretha.

Comment by Doretha Kock on Friday

Pragtig, Gerrie.

Comment by Mark on Friday

Ek dink jy het goed gedoen, jy begin nou darem makliker goed kry om af te neem. Mooi so!

Comment by Josef Steyn on Friday

Mooi Gerrie.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html