Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Friday

'n Oomblik watjynet moes vasvat Willie. Ek hou hiervan en ek hoop jou arm is nou al volkome herstel. Dis altyd lekker om na jou en Marsha se fotografie te kyk. 

Comment by jan jordaan on Friday

PUIK 

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Om so foto te neem is baie spesiaal. Mooi.  Sterkte ek hoop jou arm is gou reg.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Briljant gedoen Willie.

Comment by Christa Snyman on Thursday

Ai dit moes pynlik gewees het (hoop dit gaan nou baie beter). Pragtige foto!

Comment by Bessie van der Westhuizen on Thursday

Mooi foto!

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Bly maar net ñ wonderlike ervaring om dit te kan aanskou Willie, sterkte met die arm!!

Comment by Willie Dreyer on Thursday

Dankie vir die raad.Dit het op die oomblik gestort reën en ek het my regter arm die vorige dag gebreek en was nog nie behoorlik gespalk nie, ek wou net nie die oomblik verby laat gaan nie

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Die komposisie van hierdie foto is baie goed met goeie beligting en skerp fokus. In fotografiese kringe word gesê so 'n waterval moet óf gevries wees, óf goed geblur maar nie tussenin nie (hier haal ek 'n professionele fotograaf, John Greengro van die VSA aan). Jou foto is in daardie tussenin kategorie. Besluit maar self of jy hiermee saamgaan of nie. Hierdie foto is myns insiens 'n goeie weerspieëling van hoe mens dit in werklikheid sien en is vir my aanvaarbaar.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Aarde Willie, maar dis mooi!  WD

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html