Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Lientjie Beyer on September 25, 2015 at 11:28am

Mooi Anita, pragtige ontwerp en diepte..

Comment by Anita du Toit on September 24, 2015 at 9:24pm

Baie dankie vir die loerders, likers, en kritters, ek waardeer jul moeite!

Comment by Christa Snyman on September 24, 2015 at 8:51pm

Valle is mooi geraam met die V-vorm wat gevorm word, mooi gedoen Anita.

Comment by Elsa crous on September 24, 2015 at 8:17pm

 Anita jy is bevoorreg (ek sal nie se ek haat jou nie) om so 'n foto in jou versameling te he dis pragtig en ek sien die gesiggie in die rots regs voor

Comment by Pieter Steyn on September 24, 2015 at 4:44pm

Baie mooi een Anita

Comment by Carl Joubert on September 24, 2015 at 3:43pm

Dit is regtig iets om te sien, uitstekend gedoen hier Anita. WG!!!

Comment by Magda vd Merwe on September 24, 2015 at 3:35pm

Dis werklik pragtig Anita

Comment by Anita du Toit on September 24, 2015 at 3:15pm

Kyk of julle ook die "gesiggie" in die rots regs sien.

Comment by Tersia Weitsz on September 24, 2015 at 2:56pm

Baie baie mooi Anita

Comment by Anita du Toit on September 24, 2015 at 2:29pm

Baie dankie julle almal. Gerrie ek het die foto van die Zambie kant geneem, van Livingstone kant is die water baie, ek wou juis die een plaas omdat dit iets anders is, maar sal die ander ook nog ook doen.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html