Uitsig van God's Finger in Namibia..

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Thursday
Baie goeie komposisie Sandra en ek hou van die effek tussen die warm voorgrond en koue blou van die lug.
Comment by Rika Schoeman on Thursday

Pragtige foto Sandra!

Comment by Josef Steyn on Thursday

Baie mooi met die drie kleinerwordende koppe wat pragtige diepte verskaf.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Onbekend vir my ook, maar baie mooi foto

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Baie mooi foto Sandra en ek hou van jou hoek wat ñ herhaling in die koppies weergee. Pragtig uitgevoer!

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Dis pragtig gedoen Sandra

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Jy het lekker hoog gestaan, mooi geneem.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Genade, dis ongelooflik hoe die oog van voor tot doer vêr agter gelei word. WD Sandra

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Baie mooi Sandra

Comment by gabriel parsons on Thursday

Baie mooi Sandra

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html