Hiermee gaan ek eers vir 'n wyle groet - ons gaan 'n draai gooi in die mooie Krugerwildtuin.

Views: 56

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on April 21, 2018 at 8:26pm

Uitstekend! Geniet die vakansie!

Comment by Tina le Grange on April 21, 2018 at 2:40pm

Pragtig skerp Christa met goeie agtergrond en die kleure en fokus is in die kol!

Geniet elke oomblik!!

Comment by Hennie Cronjé on April 21, 2018 at 11:37am

Jy groet op 'n hoë noot - dis 'n skitterende foto! Die beligting op die voëltjie is uitstekend, al hang dit onderaan die nessie. Pragtige kleure en 'n goeie agtergrond. Dikwels is die nessies oorbelig, maar hier is dit reg. Baie mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on April 21, 2018 at 11:02am

Pragtige skerp foto.  Geniet die KNP.   Ons wag vir die foto's.

Comment by gabriel parsons on April 21, 2018 at 10:02am

Baie pragtig Christa BGG

Comment by Josef Steyn on April 21, 2018 at 9:56am

Jy groet met 'n uitstekende foto Christa. Geniet jul besoek aan KNP.

Comment by jan jordaan on April 21, 2018 at 8:31am

UITSTEKEND, BRING KLOMP FOTOS SAAM 

Comment by Willie Schoombee on April 21, 2018 at 7:27am

Jou gelukkige mens geniet dit Christa en hierdie is ñ pragtige foto van die Kaapsewewer. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html