Net om die storie klaar te vertel plaas ek die opvolg van gister se foto. Hierna het die vink spoed gekry en verdwyn!

Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on February 13, 2018 at 7:17pm

sjoe maar dis nou uitstekende aksie...wow!

Comment by Tina le Grange on February 9, 2018 at 10:24pm

Net betyds gevang Josef; ek hou van die afduik na onder en waaier-vlerkies

Twee goeie storie-vertel-foto's

Comment by Josef Steyn on February 9, 2018 at 7:40pm

Dankie almal vir die kyk.

Comment by Hennie Cronjé on February 9, 2018 at 2:35pm

'n Mooi aksiefoto met ook mooi lig en kleure. Die crop het sy merk gelaat as mens fyn kyk, maar dit bly 'n baie mooi en suksesvolle foto.

Comment by Doretha Kock on February 9, 2018 at 2:25pm

Lieflike aksie, Josef en pragtige reeksie.

Comment by Rika Schoeman on February 9, 2018 at 11:36am

Pragtige aksie-foto Josef.  Die outjie vertoon mooi teen die donker agtergrond.

Comment by jan jordaan on February 9, 2018 at 11:16am

WOW PUIK WD 

Comment by Elsa crous on February 9, 2018 at 10:53am

Wat 'n pragtige aksie foto Josef

Comment by Gerrie Lambrechts on February 9, 2018 at 8:55am

Puik gevang Josef, mooi bewegende aksie.

Comment by Willie Schoombee on February 9, 2018 at 7:47am

Die Kaapsewewer vertoon pragtig so in vlug Josef. WD!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html