Vink Wyfie

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Cathy Volker on September 20, 2016 at 4:32pm

Ooooh mooi Magda 

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on September 19, 2016 at 7:58pm

Lol vir Philip.............. dis 'n pragtige foto en jou verwerking doen iets (meer) daarvoor.

Mooi.

Comment by Philip Botha on September 19, 2016 at 2:20pm

Pragtige eenvoud met uitstekende fokus en detail op die vink.Dis net jammer dat die vink 'n pedicure dringend nodig het.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 19, 2016 at 10:59am

mooi foto

Comment by Erika Kotze on September 19, 2016 at 7:42am

Pragtige foto Magda!

Comment by Hennie Cronjé on September 18, 2016 at 2:21pm

Dis pragtig met 'n baie mooi houding van die vinkie. Mooi skerp ook met mooi kleure. Die ligte vignette werk goed hier en doen iets vir die foto. Mooi!

Comment by Gerda Robbertse on September 18, 2016 at 1:42pm

pragtig Magda! Mooi skerp ek hou van die agtergrond!

¬© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html