Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on Wednesday

Puik!! Well done!!

Comment by Carl Joubert on Wednesday

Baie dankie vir die terugvoer Josef, Dine, Theresa, Anita, Pieter, Elna, Hennie, Rika, Gerrie en Tersia. Ja Anita, dis Pieter in die weerkaatsing:)

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

Uitstekend

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Wow goeie foto en ontbyt vangs.

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Ek hou van jou opskrif Carl. Uitstekende foto!

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

Dis pragtig en uitstekend uitgevoer. Daar kon bietjie minder spasie bo en bietjie meer onder gewees het, maar verder 'n uitstekende foto. Mooi!

Comment by Elna Geringer on Wednesday

Skerper as dit gaan nie maklik verkry word nie, dis pragtig Carl

Comment by Pieter Steyn on Wednesday

Baie mooi skerp een Carl - hou van jou verwerking

Comment by Anita du Toit on June 12, 2018 at 10:34pm

Sjoe dis mooi skerp .. is dit Pieter in die oog se weerkaatsing :-)

Comment by Theresa Botma on June 12, 2018 at 9:00pm

Op die regte oorblik op die rente plek.  Baie besonders.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html