Kruger National Park.

Dankie aan almal wat raad gee en kommentaar lewer...ek geniet en waardeer dit baie.


Canon PowerShot SX60 HS
f/6.3
1/400 sec.
ISO-100
233 mm.

Views: 42

Albums: Voëls

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on October 14, 2018 at 5:27pm

'n Baie mooi foto van die ikoniese visarend!

Comment by Elna Geringer on October 14, 2018 at 2:46pm

Lieflik Bruwer

Comment by Hennie Cronjé on October 14, 2018 at 10:56am

Dis pragtig en uitstekend uitgevoer. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on October 14, 2018 at 7:30am

Superskerp en pragtig!  Daardie oog!  Baie baie goed gedoen Bruwer

Comment by Herman Swanepoel on October 14, 2018 at 6:59am

Pragtig Bruwer, ek is geel.

Comment by Pieter Steyn on October 14, 2018 at 5:59am

Mooi een Bruwer - ek sê ook soos Dawid ek soek myne

Comment by Tina le Grange on October 13, 2018 at 8:05pm

5-ster Bruwer;  baie geluk.

Ons PowerShot wys sy krag nê!

Comment by Christa Snyman on October 13, 2018 at 7:21pm

Uitstekende foto, Bruwer! Welgedaan!

Comment by Dawid Roos on October 13, 2018 at 7:04pm

Ek moet nog een geneem kry...wg Bruwer

Comment by Adriaan Loots on October 13, 2018 at 6:57pm

Puik foto Bruwer

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html