Visrivier net voor dit by die Oranjerivier aansluit

Dankie vir krit en kommentare by vorige foto, ek waardeer.

Hierdie foto is net na 8h00 geneem vanaf die laagwater bruggie oor die rivier

Views: 71

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ferdinand van der Merwe on April 26, 2018 at 8:23am

Ekse se  was nog nooit in die landsgebied nie maar raak n mens se gees nie weg hier nie mense se dis goed om daar te kom  mooi foto

Comment by Willie Schoombee on April 26, 2018 at 8:04am

Nog ñ pragtige foto van daardie omgewing Tersia. Goed om water in ñ dor landstreek te sien.

Comment by Hennie Cronjé on April 26, 2018 at 7:42am

Pragtig! 'n Besondere wêreld daardie. Baie mooi gefotografeer met 'n goeie komposie. Mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html