Een se dood is die ander se brood..nog een van die wrede werklikhede! Ek wonder net die toeskouers wat oomblikke gelede daar in die water was,... is daar gedagtes in daardie klein koppie?

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 31, 2018 at 8:53pm

baie mooi foto

Comment by Rika Schoeman on October 31, 2018 at 11:42am

Dit was die regte plek en die regte oomblik om goeie aksie vas te vang.

Comment by jan jordaan on October 31, 2018 at 10:33am

PRAGTIG 

Comment by gabriel parsons on October 31, 2018 at 9:59am

Uitstekend Ella

Comment by Hennie Cronjé on October 31, 2018 at 9:21am

Jy het die gebeurtenis pragtig en behendig vasgevang! Pragtig! Ook mooi kleure. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on October 31, 2018 at 7:42am

Op die regte tyd op die regte plek!

Comment by Albertyn Potgieter on October 31, 2018 at 7:32am

Pragtig Ella!! Ja, ongelukkig kry 'n mens net EEN kans om hierdie foto te neem, so dit wat dalk verkeerd gaan, moet jy gedwonge in Photoshop moet  regstel. Net uit persoonlike ervaring deel ek, dat wanneer ek sulke aksie verwag, ek mar altyd oorskakel na AV en sommer 'n redelike hoë ISO kies sodat ek weet die sluiterspoed sal hoog genoeg wees om die aksie te vries. (Ek kan nie Photoshop nie) Pragtige aksie wat jy vasgevang het!!

Comment by Gerrie Lambrechts on October 31, 2018 at 7:23am

Mooi aksie, die Kolgans lyk net so bietjie donker.

Comment by Pieter Steyn on October 31, 2018 at 5:43am

Baie mooi een Ella - mens sien dit nie elke dag nie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html