Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on May 16, 2018 at 6:23pm

Baie dankie vir die terugvoer Johan, Johan Ayers, Hennie, Tersia, Dean, Rika, Gabriel, Anita, Elaine, Doretha en Josef.

Comment by Josef Steyn on May 16, 2018 at 12:46pm

Sommer uitmuntend mooi Carl.

Comment by Doretha Kock on May 16, 2018 at 12:00pm

Ongewoon om twee gelyk te kry. Pragtig.

Comment by Elaine de Bruin on May 16, 2018 at 9:43am

Baie mooi foto! Glad nie maklik om sulke fotos te neem nie.

Comment by Anita du Toit on May 16, 2018 at 9:22am

Daardie agterste een is darem lus vir die vissie.. hulle aas seker nie so bymekaar soos die meeue nie. Uitstekende foto Carl

Comment by gabriel parsons on May 16, 2018 at 8:32am

Skitterende foto Carl

Comment by Rika Schoeman on May 16, 2018 at 8:32am

'n Rare moment Carl! En jy het dit ten beste benut. Baie mooi.

Comment by Dean Swanepoel on May 16, 2018 at 8:31am

Uitstekend CJ, baie mooi foto, very well done. 

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2018 at 7:25am

Ditto op ander kommentare

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2018 at 7:14am

'n Uitstekende foto, veral omrede die vissie in die bek en die teenwoordigheid van 'n tweede voëltjie. Dit is spesiaal. Tegnies ook goed uitgevoer. Baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html