Was baie moeilik om fotos te neem van die 2, hulle vlieg en is besig om te paar, en het maar gehoop om 'n foto te kan kry wat in fokus is. Hulle is so 5 mm groot.

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 16, 2018 at 7:52pm

Sjoe, Elaine baie min dat 'n mens ooit so 'n toneel kan fotografeer.

Ek meen jy het baie goed gedoen.

Comment by Hans Myburg on September 16, 2018 at 7:31pm

Baie goed gedoen,mooi op die swart agtergrond Hoe meer ek kyk hoe meer hou ek daarvan.

Comment by Dawid Roos on September 16, 2018 at 6:25pm

Dis eintlik baie goed gedoen..om so foto te kry terwyl hulle vlieg en in fokus is puik..net my mening. Hou ook van die vlerkies se beweging..WG

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html