Was baie moeilik om fotos te neem van die 2, hulle vlieg en is besig om te paar, en het maar gehoop om 'n foto te kan kry wat in fokus is. Hulle is so 5 mm groot.

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elaine de Bruin on Tuesday

Dankie Tersia, Elna en Ferdinand.  Ferdinand, ja dis in vlug afgeneem. Het macro lens gebruik en Sigma flash.  

Comment by Ferdinand van der Merwe on Monday

Goeie kamera werk. Is dit in vlug want die vlerke is in beweging. Het jy n naby lens gebruik en hoe het jy beligting hanteer. Dit is professioneel en n

Comment by Elna Geringer on Monday

Sjoe......onder moeilike omstandighede het jy goed gedoen Elaine

Comment by Tersia Weitsz on Monday

Liewe aarde, baie goed gedoen

Comment by Elaine de Bruin on Monday

Baie dankie vir almal se kommentaar.  Dankie Hennie, ek sal bietjie crop.

Comment by jan jordaan on Monday

DAARS MIN MENSE WAT HIERDIE TIPE FOTO REGGEKRY HET, DAN IS JOU FOKUS NOG SKERP OOK, SKITTEREND EN N WOW 

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Dit het baie goed uitgekom met mooi skerp fokus. Baie goeie agtergrond met sterk kontras. Jy kan net crop om hulle groter te kry. Baie goed gedoen!

Comment by Willie Schoombee on Monday

Elaine dit wil gedoen wees, na my mening ñ top uitgevoerde foto van daardie klein vliegies in vlug. Iets besonders!

Comment by Pieter Steyn on Monday

Baie mooi een Elaine - goed gedoen met die een

Comment by Riaan on Sunday

fantasties moooi en goed gefotografeer Elaine. vir moeilike die omstandighede waaronder dit geneem is moet mens waardering hê dat dit so mooi skerp is. die wasige vleke in beweging gee ook 'n intieme gevoel aan die oomblik. dis regtig 'n besondere foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html