Nou ja, so lyk dit vir my ek en Jan is vir eers weer tussen die vlieë.

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts yesterday

Mooi, lyk soos kersfeesliggies.

Comment by Hennie Cronjé yesterday

Die detail kom besonder goed oor met goeie kontraste en skerp fokus, asook oudergewoonte baie goeie lig op die onderwerp. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee yesterday

Johan pragtig met goeie detail, veral die haartjies op die rug wat so duidelik uitstaan. WD! 

Comment by Tersia Weitsz yesterday

Skerp en baie detail, WD

Comment by Herman Swanepoel yesterday

Mooi skerp, baie goed gedoen Johan.

Comment by Pieter Steyn yesterday

Baie mooi een skerp een Johan - julle is meesters met die vlieë

Comment by Tina le Grange yesterday

Johan tussen jou en Jan kan ons nie byhou nie; weer eens 'n treffer!

Comment by Christa Snyman yesterday

Pragtige foto, Johan.

Comment by Dawid Roos yesterday

LOL...maar ons geniet dit...wg 

Comment by Ella Fourie yesterday

Goeie makro...het nie geweet vlieg het soveel hare. Goeie een Johan!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html