Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 24, 2014 at 9:47pm

Henk wat ek van hou, is die stukkende venster vs die kontras van die mooi, vlindertjies.

Comment by Dine Potgieter on August 24, 2014 at 8:51pm

Baie mooi lig op die vlinders!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 24, 2014 at 8:14pm

Mooi, ek sukkel ook so met die lig en dan wil mens so graag die foto neem.

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on August 24, 2014 at 7:10pm

Mooi gedink. Interessant

Comment by Hennie Cronjé on August 24, 2014 at 6:20pm

Jou idee was goed, maar jy moes moeite gedoen het om die verskil in beligting wat die muur agter vorm, uit te skakel. Die ideaal sou wees soos die vlinder regs onder se omstandighede met 'n donkerder agtergrond. Dan kom die kleure mooier uit.

Comment by Pieter Steyn on August 24, 2014 at 5:59pm

mooi een en goed verwerk

Comment by Elna Geringer on August 24, 2014 at 2:55pm

Henk,ek neem aan dis n verwerking hierdie met die vlinders......mooi gedoen

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html