Hiermee sluit ek my reeksie van die voëlfotografie af. Baie dankie vir almal se hulp met die ID en kommentaar, ek waardeer dit.
Ek het die reeksie geniet, maar my gunsteling bly maar makro fotografie.

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 10, 2018 at 8:24pm

Die beste vir laaste ... uitstekende foto, Johan.

Comment by Rika Schoeman on February 10, 2018 at 5:10pm

Pragtige foto!

Comment by gabriel parsons on February 10, 2018 at 11:22am

Dit is n uitstekende foto BGG

Comment by Tersia Weitsz on February 10, 2018 at 8:13am

Ongelooflik mooi en goed gedoen Johan

Comment by Hennie Cronjé on February 10, 2018 at 8:03am

Dis pragtig en uitstekend uitgevoer. Ek dink jy moet maar op voëlfotografie konsentreer!!! (tong in die kies)

Comment by Willie Schoombee on February 10, 2018 at 6:49am

Hierdie een is heel waarskynlik jou beste Johan. Agtergrond weer eens fantasties. ñ Baie mooi foto vir ñ Makro fotograaf. WD!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html