Die nessie is so 3mm in deursnee.

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on August 13, 2019 at 9:27pm

Wow Riaan dis goed geneem.

Comment by Tina le Grange on August 13, 2019 at 5:59pm

Baie dankie Riaan vir hierdie besondere toneel

Skerp fokus en goeie komposisie.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2019 at 3:45pm

Interessant en mooi geneem.

Comment by Pine on August 13, 2019 at 3:42pm

Baie interessante inligting en ń Puik foto daarvan Riaan!

Comment by Christa Snyman on August 13, 2019 at 2:51pm

Jy het altyd die mooiste en interessantste foto's, waarvan hierdie net so besonders is. Pragtig!

Comment by Doretha Kock on August 13, 2019 at 11:34am

Pragtig afgeneem en baie interessant, Riaan.

Comment by gabriel parsons on August 13, 2019 at 10:14am

baie interessant en goed gedoen

Comment by Josef Steyn on August 13, 2019 at 8:31am

Pragtige voorbeeld en baie goed gefotografeer. Jou swam is baie produktief! Die een wat ek 'n jaar of twee gelede geplaas het, het net drie 'eiertjies' gehad!

Comment by Tersia Weitsz on August 13, 2019 at 8:15am
Jy wys darem maar vir ons interessante en pragtige goed Riaan!
Comment by Rika Schoeman on August 13, 2019 at 7:54am

Baie interessant Riaan. Die natuur verstom mens altyd. Goed gedoen.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html