Bai dankie vir die kyk en kommentaar op my foto, ek waardeer dit.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/800
Aperture Value 5.6
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 500
Focal Length 400.0mm

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2020 at 9:52pm

Baie goed gedoen - die voels lyk vir my reg, maar ek is nie 'n kenner nie.

Comment by Pine on May 23, 2020 at 8:24pm

Baie Mooi Pieter en goed gedoen met ń moelike foto.!

Comment by Johan Ayres on May 23, 2020 at 7:12pm

Pragtig.

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 11:33am

'n Swart voël of objek is altyd moeilik, omdat mens so maklik detail verloor. Hier het jy goed gedoen en detail behou, terwyl die voëls mooi swart is. Mooi skerp ook. Baie goed gedoen!

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 23, 2020 at 9:51am

mooi foto. 

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 9:37am

Ek stem met Mark saam, die swart vertoon valerig, verder mooi

Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:35am

Pieter dis n mooi komposisie...een sit voorent toe en een agtertoe alby kyk in selfde rigting.

Die ogies blink mooi, maar ek sien n vaal blou grys skynsel op die kraaie....nie mooi swart nie. Ek dink dis iets wat jy maklik kan regmaak as dit op jou skerm ook so lyk.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html