ISO : 800
AP : 6.3
SS : 1/4000
Exp : -0.7
Brandpunt : 270mm
Ek het bietjie eksperimenteer, so kommentaar asb.
Is crop teveel?

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on September 12, 2019 at 5:07pm

Mooi gedoen Ella!

Comment by Rika Schoeman on September 12, 2019 at 11:03am

Mooi lig op die voëltjie Ella.

Comment by Josef Steyn on September 11, 2019 at 7:20pm

Uitstekend Ella.

Comment by Mark on September 11, 2019 at 5:44pm

Hallo Ella ek het lanklaas kommentaar op jou fotos gegee, jy was stil....of ek het mis gekyk

As jy mooi kyk op vol grote sal jy sien op die blou lug is daar kolletjies, dit kan wees van kleur verskerping op jou verwerking of omdat jy te veel gekrop het.

Maar jy het die sonlig mooi op die voël gekry met blink ogie. Die takkie voor hom kan jy weg vat met verwerking...dit sal die foto so bietjie beter laat vertoon.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 11, 2019 at 4:02pm

Mooi met blink ogie.  Sal goed wees indien die takkie voor die voëltjie uitgehaal kon word.

Comment by Tersia Weitsz on September 11, 2019 at 9:11am

Baie mooi gedoen

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html