Dis seker net 'n dokumentasiefoto? Of vakansiefoto?

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on December 3, 2019 at 8:55am

Wat my dadelik opval is die ongelyke getal mense, wat goed werk. Ek dink die naambord sal dit vir jou beslis 'n vakansie-herinnering maak.

Comment by Pine on December 2, 2019 at 9:39pm

Al is dit net ń vakansiefoto is dit nogtans baie goed geneem. WD Anita!

Comment by Josef Steyn on December 2, 2019 at 4:46pm

'n Baie goeie vakansiefoto met tog 'n bietjie van 'n kunsaanslag. (Die deinserigheid wat bietjie atmosfeer gee.) Omdat dit deel van jou vakansieherinneringe gaan word is die teenwoordigheid van die naambord baie belangrik.

Comment by Erika Kotze on December 2, 2019 at 2:56pm

Mooi een vir my, hou van die skerp figure voor asook die naambord wat skerp is, dit staan mooi uit teen die koppie wat deinserig (rokerig) is.

Comment by Tersia Weitsz on December 2, 2019 at 2:42pm

Baie goed gedoen Anita

Comment by Hennie Cronjé on December 2, 2019 at 2:14pm

Ja, die vraag is: wat is die fokuspunt waaropmdie foto draai - die naambord of die mense. Indien die mense dit is, is dit die mense regs of links? Daarom sou ek jou aanvoeling ondersteun dat hierdie 'n wys foto is. Waarskynlik tipies van daar die deel van Angola. Die foto is ook goed uitgevoer.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html