Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on February 13, 2018 at 6:42pm

Baie dankie vir jul kyk...ja my en my oorlede pa se groottoon staan so op...so ja dis n hartroer daai..

Comment by Dine Potgieter on February 8, 2018 at 10:30pm

Pragtig! Toevallig is ons klubkompetisie-tema hierdie maand "Bare feet". Vermoed die een sou nogal goed gedoen het, veral in S&W.

Comment by Tina le Grange on February 8, 2018 at 9:48pm

Ek hou veral van die groot-toontjie wat so terugbuig.

Pragtig gedoen Karen.

Comment by Josef Steyn on February 8, 2018 at 5:39pm

Jou foto vertel 'n mooi, intieme storie Karen.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 8, 2018 at 1:53pm

Beligting is baie mooi, goed geneem.

Comment by Doretha Kock on February 8, 2018 at 8:33am

'n Hartsnare roer een. Pragtig, Karen.

Comment by Hennie Cronjé on February 8, 2018 at 7:56am

Dis pragtig, in alle opsigete - die komposisie, uitvoering vd foto, verwerking en belangrikste van alles, die boodskap wat die foto oordra. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on February 8, 2018 at 7:10am

Dis baie spesiaal en mooi Karen

Comment by Rita Koen on February 7, 2018 at 9:40pm

Baie baie mooi Karen.  Die foto wek regtig emosie.

Comment by Christa Snyman on February 7, 2018 at 8:59pm

Kosbaar ... en baie spesiaal, Karen. Hou van die S&W verwerking.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html