Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on July 12, 2019 at 3:55pm

Die log was baie mooi en goed gebruik.

Comment by jan jordaan on July 12, 2019 at 1:33pm

BAIE BAIE MOOI WD 

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2019 at 8:48am

Baie mooi ek hou vd sybeligting.  Mooi foto.

Comment by Johan Ayres on July 11, 2019 at 8:27pm

Baie mooi en goeie komposisie.

Comment by Willie Schoombee on July 11, 2019 at 5:23pm

ñ Pragtige foto met kontras tussen lig en skaduwee Johan goed gedoen! 

Comment by Hennie Cronjé on July 11, 2019 at 5:03pm

Hierdie paadjie vorm 'n uitstekende leidende lyn na die lig in die verte. DIt gee baie goeie diepte. Mooi skerp regdeur met 'n foto wat neig na low key. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html