Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on Thursday

waarlik Pierre, hierdie arena kan nie een van ons betree sonder om te wonder of ons foto nie gaan tweede viool speel teenoor jou perfekte skeppings nie. hierdie ou het al vroeër in sy lewe 'n groot opstopper gehad wat ge"bodyputty" is en nou mooi wys. die voëltjienes is 'n lekker verrassing

Comment by Dine Potgieter on Wednesday

Baie netjies gedoen. Dit lyk of iets 'n nessie begin bou.

Comment by Johan Ayres on Wednesday
Ek het nou die dag al gesê wat Willie hier onder sê: Daar staan "PIERRE" groot oor al jou foto's geskryf - hierdie een is nie 'n uitsondering nie.
Comment by Pieter Steyn on Wednesday

Baie mooi een Pierre - die verwerking is uit die boonste gestoeltes - die heel boonstes

Comment by Pierre Hardinge on Wednesday

Baie dankie julle almal....rerig baie dankie.

Comment by Elna Geringer on Wednesday

Ek kan net met ditto met alles reeds genoem Pierre. Dis baie oorspronklik gedoen

Comment by Willie Schoombee on Wednesday

As ek na 1000 S/W foto's moet kyk, sal ek jou dadelik sê watter een is Pierre Hardinge s'n. Jy het beslis jou stempel op hierdie genre afgedruk. Well done mater!! 

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Dit lyk my jy het die voeltjies gesteur in hul nessiebou proses :-) Mooi gedoen met jou Pierre~foto!

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

Ek stem met Josef saam. Die koplig is die hoofobjek/fokuspunt. Omdat hy egter grootliks swart is, verbeur hy bietjie aan trefkrag. Aan die ander kant is dit 'n interessante foto wat weereens uitstekend verwerk is.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Hy het definitiewf beter dae gesien. Goeie balans.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html