Hierdie foto is ongelukkig in die middel van die dag in harde lig geneem, maar dit is al kans wat ek gehad het. Maar op 'n vreemde manier pas dit tog by die "ruwe" volstruis.
(Gister se foto "Dorstige drieling" Canon 70D, 100mm Canon makrolens, laatmiddag, AV, f/11, 1/250 sek, ISO 250, flash)

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on September 15, 2019 at 6:40am

Daardie makro ooghare vat die eerste prys Johan, baie interessant en hoogs suksesvol met die uitvoering.

Comment by Elna Geringer on September 15, 2019 at 5:02am

WOW Johan, dit is ongelooflik suksesvol, harde lig of nie......BGG

Comment by Johan Viljoen on September 14, 2019 at 10:25pm
Puik foto. Goed gesien.
Comment by Gerrie Lambrechts on September 14, 2019 at 7:01pm

Puik foto.

Comment by Pine on September 14, 2019 at 6:57pm

Johan jy is amper binne in die oog, die oog en ooghare se detail is PUIK!!!

Comment by Tersia Weitsz on September 14, 2019 at 3:32pm

Sjoe, vir my baie goed, harde lig en al.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html