Die gawe om te kan sien – ek dink nogal baie hieroor deesdae: Wanneer ‘n mens gesondheid het, het jy eintlik alles. En ek dink die een aspek van gesondheid wat waarskynlik die belangrikste is, is ons oë, die gawe om te kan sien. En ons as fotograwe behoort die Here elke dag daarvoor te dank. Daarsonder kan ons ook nie ons stokperdjie geniet nie. Dit was dan ook die inspirasie vir vandag se foto, asook die kat se oë en die Macaw se oog wat ek geplaas het. Kyk net hierdie (dame?) se pragtige lang wimpers!

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on August 25, 2019 at 9:14pm

Hierdie "dame" se pragtige oë en wimpers het jy Perfek gefotografeer Johan!!! Jou woorde is so waar oor die gawe om te kan sien en mens moet dit waardeer en oppas. Johan ek wil graag probeer om meer makro fotos te plaas en ek waardeer jou krit op my fotos. 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html