Comment by Doretha Kock on January 13, 2018 at 8:35am
Pragtig!
Comment by Rita Koen on January 13, 2018 at 8:09am
More SJ. Ek stem saam met Hennie. Ek sou ook die gesig ligter gemaak het om dit te laat uitstaan van die grys agtergrond. Andersins 'n pragtige foto en oomblik.
Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2018 at 7:29am
Dis min dat jy dít kry! Maar jy het 'n mooi foto gekry. Jy kan sy gesig bietjie ligter maak, maar verder baie mooi.
Comment by Anita du Toit on January 13, 2018 at 12:51am
Stem saam.. hy het 'n karaktervolle gesig.. ek dink jy moet die dik bos mooi hare als in die foto kry.. net my mening. Verwerking is goed gedoen!
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool