Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 9, 2019 at 2:17pm

Ditto met alles reeds genoem Claudi, dis baie mooi en straal 'n rustigheid uit

Comment by Gerrie Lambrechts on May 9, 2019 at 9:07am

Baie mooi toneel en foto, ek hou vd ligstrepe oor die veld.  Baie mooi Claudi.

Comment by Ella Fourie on May 8, 2019 at 9:56pm

Goed gedoen Claudi.

Comment by Hennie Cronjé on May 8, 2019 at 7:00pm

Die eintlike inhoud van hierdie foto is die boom wat mooi balanseer met die wolk. Die maan is bietjie klein, maar speel tog 'n sekondêre rol. Tegnies is die foto baie goed uitgevoer. Baie mooi - dis pragtig!

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 8, 2019 at 5:51pm

pragtig.... stem saam met Tersia

Comment by Dine Potgieter on May 8, 2019 at 5:50pm

Baie mooi! 

Comment by Pine on May 8, 2019 at 4:41pm

Dit is Baie Mooi Ansie!

Comment by Josef Steyn on May 8, 2019 at 4:23pm

Pragtige skemerfotografie Claudi. As dit my foto was sou ek nogal geneig het om die maan, op dieselfde hoogte, te skuif tot reg bo die middelste bossie.

Comment by Willie Schoombee on May 8, 2019 at 4:10pm

Claudi, wat ñ pragtige toneel met baie atmosfeer en baie goeie komposisie, die lig en skaduwee op die grasse vertoon baie mooi. Goed uitgevoer!! 

Comment by Tersia Weitsz on May 8, 2019 at 3:53pm

Pragtig Claudi, ek dink net die mooie wolke oorheers die maan, dis n prag foto, dalk net opskrif verander na bv Vroë aand

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html