Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Dankie vir die kyk en kommentaar op gister se foto.
Ek waardeer dit.
Probeer weer met makrolens.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/80
Aperture Value 2.8
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 200
Focal Length 100.0mm
Tags:
Comment
Baie mooi - die rokie is 'n bonus.
Ai hoe lekker! Mooi kleure en atmosfeer.
Pragtig Pieter.
Mooi gedoen Pieter ek hou van die horisontale lyne en derdes asook die verskillende kleure van elke derde
Lieflik Pieter
Foto met besondere atmosfeer Pieter; Hennie gee goeie wenk om linkerkantse driepoot af te sny.
Mooi 'men at work' foto Pieter.
Fotograwe aan die werk! Baie mooi foto Pieter, die kleure en die rook uit die ou grote se uitlaatpyp...
Baie mooi Pieter
Pragtige kleure en drie mooi reghoeke wat gevorm is deur die voor-, middel en agtergrond. Goed gedoen.
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool