Baie dankie vir die kyk en kommentaar op gister se foto. Ek waardeer dit.

Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/1000
Aperture Value 5.6
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 640
Focal Length 400.0mm

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on October 13, 2018 at 6:58pm

Pragtig Pieter...Wow!!

Comment by Christa Snyman on October 13, 2018 at 5:55pm

Puik foto, Pieter. Hou van die oog wat nog sigbaar is en die water spatsels. WD

Comment by Ella Fourie on October 13, 2018 at 3:28pm

Sjoe Pieter , uitstekend!

Comment by Tina le Grange on October 13, 2018 at 2:19pm

Pieter dit voel vir my hierdie is jou beste ooit; goudklas!!

Comment by Rika Schoeman on October 13, 2018 at 11:16am

Welgedaan Pieter!

Comment by Tersia Weitsz on October 13, 2018 at 10:17am

Tydsberekening spot on!!!  En fokus op daai oog wat barshou kyk.  Uitstekend Pieter!

Comment by Dawid Roos on October 13, 2018 at 9:46am

WG Pieter, goeie fokus gekry..

Comment by Gerrie Lambrechts on October 13, 2018 at 9:35am

Baie mooi gevang, mooi skerp foto, ek hou vd druppels wat so wegspat.

Comment by Hennie Cronjé on October 13, 2018 at 8:29am

Uitstekend! Dis 'n uitstaande mooi foto wat net op die regte oomblik geneem is. Die oog wat nog wys doen baie vir die foto. Ook mooi eenvoud en kontras. Baie mooi!

Comment by Ferdinand van der Merwe on October 13, 2018 at 7:16am

Mooi Pieter ek hou van die oog goed gedoen

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html