Dankie vir die kyk en kommentaar op gister se foto.
Ek waardeer dit.

Probeer weer met makrolens.

Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/80
Aperture Value 2.8
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 200
Focal Length 100.0mm

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on October 12, 2018 at 9:27am

Lieflike foto, Pieter.

Comment by Dawid Roos on October 12, 2018 at 8:45am

Mooi Pieter..kleure is bitterlik mooi in die foto..wg 

Comment by Anita du Toit on October 12, 2018 at 8:37am

En geen noise nie.. Welgedaan Pieter!

Comment by Anita du Toit on October 12, 2018 at 8:37am

Dis vir my baie mooi en 'n foto wat 'n storie vertel met die pragtige kleure 'n bonus!

Comment by Gerrie Lambrechts on October 12, 2018 at 8:09am

Mooi beplan ek hou vd rokie wat so trek.

Comment by Hennie Cronjé on October 12, 2018 at 7:30am

Die beligting is nou baie beter en daarom ook die kleure. Jy kan dalk hier bietjie bo en links afsny, sodat die linker driepoot weg is. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html