Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on August 20, 2018 at 8:45pm

Pragtige temafoto Gabriel!

Comment by Christa Snyman on August 20, 2018 at 8:43pm

Hou baie van die kleurspatsels in die voorgrond, die sneeu in die agtergrond en die diagonale lyn wat die donker berg vorm.  Pragtig Gabriel.

Comment by Pieter Steyn on August 20, 2018 at 5:56pm

Baie mooi een Gabriel

Comment by Josef Steyn on August 20, 2018 at 5:40pm

Mooi komposisie Gabriel.

Comment by Tina le Grange on August 20, 2018 at 5:21pm

Gabriël die warm rooi vs. die koue blou en wit sneeu is baie treffend

Ek hou ook van die koppie se diagonale lyn regs; pragtig!!

Raai ek reg dat jy die foto in die Karootuin in Worcester geneem het?

Comment by Johan de Beer on August 20, 2018 at 3:41pm

baie mooi foto , landskap en kleure!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 20, 2018 at 3:16pm

Baie mooi lyne en kleure, goed beplande foto.

Comment by Willie Schoombee on August 20, 2018 at 2:32pm

ñ Pragtige Winter toneel Gabriel en jou opskrif is in die kol vir die mooi foto. WD!

Comment by Magda vd Merwe on August 20, 2018 at 1:09pm

Dis pragtig Gabriel, Sneeu en blomme op een foto, puik gedoen

Comment by Hennie Cronjé on August 20, 2018 at 12:40pm
'n Pragtige komposisie met skerp fokus. Weens die helderder agtergrond is die aalwyne effe onderbelig en kom hul kleure nie heeltemal tot hul reg nie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html