Lemoen boom in my tuin dit was lekker mistig

Views: 103

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on June 17, 2014 at 10:01pm

Pragtig!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 17, 2014 at 9:01pm

Baie mooi kleur en die druppels gee lewe, mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on June 17, 2014 at 8:58pm

Eenvoud, skerp fokus en goeie kontras - altyd 'n suksesresep! Baie mooi!

Comment by Piet Nel on June 17, 2014 at 5:33pm

uitstekend geneem en verwerk Carol wg

Comment by jan jordaan on June 17, 2014 at 3:43pm

vir my uitstekend 

Comment by Tina le Grange on June 17, 2014 at 3:35pm

Carol die fokus op die lemoen met die druppeltjies is baie goed;  met 'n rekenaar-program kan jy oorweeg om die helder wit merke swart te verf vir nog meer eenvoud.

Comment by Marenschia Goosen on June 17, 2014 at 2:20pm

Baie mooi

Comment by gabriel parsons on June 17, 2014 at 1:07pm

baie mooi

Comment by Doretha Kock on June 17, 2014 at 12:56pm

Baie mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 17, 2014 at 12:06pm

pragtig

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html