Ek plaas een onder van die ou se agterkant wat hy so vinnig omswaai vir jou. Hulle saai verwoesting in 'n vrugteboord.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on December 7, 2018 at 7:08am

Puik foto's, Anita.

Comment by Magda vd Merwe on December 6, 2018 at 7:47pm

Dis pragtig Anita.

Comment by Karien Booysen on December 6, 2018 at 12:18pm

Baie goed gedoen Anita!  Hierdie foto het dadelik my oog gevang.....

Comment by Tina le Grange on December 6, 2018 at 11:41am

Anita wat tref is die jelliemengsel by die bek; goeie fokus en mooi helder kleure

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2018 at 8:14am

Skerp Anita!!

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2018 at 7:32am

'n Nare, maar pragtige insek! Beide foto's is baie goed uitgevoer. Die detail kom mooi oor. Goed gedoen!

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2018 at 6:21am

Baie goed gefotografeer Anita......Johan julle sal moet ligloop.....hier kom Anita!!

Comment by Tersia Weitsz on December 6, 2018 at 5:52am

Baie goed gedoen Anita

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 3:24am

Sjoe Anita, dis skerp en baie goed gedoen. Is dit dieselfde as die Mangovlieg????

Comment by Anita du Toit on December 6, 2018 at 12:51am

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html