Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het ek waardeer dit. Een van my laaste foto’s in die tuin van ons Mtunzini huis was die Vuurlelie. Ek het selfoon gebruik


Apple iPhone
Brandpuntafstand : 4.25 mm
Tyd 1/20 sek
F/1.8
ISO 64
PS Oil Filter

Views: 22

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on March 27, 2020 at 7:01am

Pragfoto Elna! Verstommend hoe goed die foon kameras deesdae is.

Comment by Anita du Toit on March 26, 2020 at 9:36pm

Dis pragtig Elna!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 26, 2020 at 9:06pm

Skitterend.

Comment by Neville Hein on March 26, 2020 at 8:42pm

'n Pragtige foto Elna.

Comment by Rika Schoeman on March 26, 2020 at 3:13pm

Die kleurkontraste is uitstekend en kontrasteer ook goed met die donker agtergrond. Welgedaan Elna.

Comment by Magda vd Merwe on March 26, 2020 at 1:40pm

Elna dis werklik n pragtige foto en blom.

Comment by Tina le Grange on March 26, 2020 at 1:27pm

Elna 'n pragtige herinnering van julle Mtunzini-huis se tuin

Die kleurversadiging is puik, asook die agtergrond en komposisie.

Altyd lekker om jou foto's se storie te hoor.

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 26, 2020 at 1:27pm

pragtig

Comment by Vida van Schalkwyk on March 26, 2020 at 11:57am

beautiful elna, wow!!

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:14am

UITSTEKEND 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html