Baie dankie vir elkeen se inloer op gister se vuurwerk foto.
Groot onverskoning oor die "BOLD",dit moet eintlik "BULB" wees. Hierdie foto het ek die "trigger" bietjie langer in gehou.
13/10 sec. f/9 20 mm
ISO 100
Ek heg onder nog n foto aan waar die "trigger" langer in gehou was.
Sal more n foto plaas waar meer van die vuurwerk in is, en nie net die boonste gedeelte waar die "ontploffing" plaasvind nie.

Views: 65

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on May 18, 2018 at 8:56am

Ek hou baie van die onderste een Werner!

Comment by Johan de Beer on May 17, 2018 at 7:21pm

Baie mooi fotos , ek stem ook vir onderste as no 1

Comment by Tina le Grange on May 17, 2018 at 6:32pm
Veels geluk Werner en baie dankie vir die verstellings en metode hoe jy die tonele gefotografeer het.
Comment by Magda vd Merwe on May 17, 2018 at 6:32pm

Briljant

Comment by Willie Schoombee on May 17, 2018 at 5:02pm

Werner eenvoud bo en trefkrag onder, twee baie mooi foto's elkeen met sy unieke voorkoms. Beide pragtig uitgevoer ook. WD!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 17, 2018 at 4:52pm

Vreeslik mooi altwee baie mooi skerp.

Comment by gabriel parsons on May 17, 2018 at 4:27pm

Baie mooi Werner

Comment by Tersia Weitsz on May 17, 2018 at 4:14pm

Beide is pragtig

Comment by Josef Steyn on May 17, 2018 at 4:09pm

Altwee is pragtig Werner. My stem gaan ook vir die onderste een. Sien uit na die res.

Comment by Hennie Cronjé on May 17, 2018 at 3:41pm

Beide foto's is pragtig, maar die onderste een is die wenner - dis uitstekend met pragtige detail, 'n mooi sirkel ontwerp en goeie eenvoud/kontras. Baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html