Baie dankie vir elkeen se inloer en kommentaar, waardeer.
Soos beloof, n foto van waaraf die vuurwerk af gevuur word. Aan die onderkant is Bloemfontein se Casino, (Dit is hulle wat die vertoning aangbied het). "Light pollution" is baie, so dit is dit het n groot effek op die foto.
Elke foto is anders, aangesien daar amper nooit dieselfde tipe "cracker" na mekaar geskiet word nie. Aangesien ek die afstand knoppie gebruik het, kon ek dan self bepaal of 1 ontploffing op die foto moet wees of meer as 1.
Heg onder nog n foto aan.

Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Werner Frylinck on May 24, 2018 at 12:34pm

Heather,settings op die foto was  

5 sec. f/9 20 mm

ISO 100

gebruik n driepoot en n afstand knoppie.

het in die BULB funksie gewerk.

Comment by Heather Aspeling on May 24, 2018 at 12:25pm

Wow dit is baie mooi. Ek sal graag wil weet wat die settings was vir hierdie foto.

Comment by Tina le Grange on May 18, 2018 at 6:45pm

Werner dit is min dat ons vuurwerke op Fotoskool sien

Pragtig! En ek leer saam by Gabriël en Josef.

Comment by Josef Steyn on May 18, 2018 at 5:35pm

Albei mooi Werner. Goeie raad van Gabriel. As jy op f8 redelik ver van jou af fokus sal velddiepte genoegsaam wees. 

Comment by Tersia Weitsz on May 18, 2018 at 5:32pm

Sommer baie mooi

Comment by Willie Schoombee on May 18, 2018 at 3:53pm

Weer twee perfekte foto's Werner, die uitvoering daarvan is nie maklik nie en jy het goed geslaag. WD!

Comment by Magda vd Merwe on May 18, 2018 at 3:26pm

Perfek

Comment by Elna Geringer on May 18, 2018 at 2:24pm

Slim gedoen Werner en baie kreatief.

Comment by gabriel parsons on May 18, 2018 at 1:16pm

Prag foto Werner. Ek het altyd met vuurwerk fotos alles vooraf op gestel dit voorkom dat jy in die shoot moet  fokus, Fokus op iets waar die aksie is en sluit jou fokus .(Lock Focus ) Alhoewel ek verskillende Fstops probeer het was f8 altyd die mees suksesvolle. sommer net n wenk.

Comment by Werner Frylinck on May 18, 2018 at 12:03pm

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html