Dis maar begin van Julie en oral waar jy kyk is blommetjies pienk wit geel pers. So pragtig

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Friday

Henriëtte, ditto op al die ander se goeie kommentaar!

Comment by Christa Snyman on Friday

Baie mooi skerp fokus, Henriette.

Comment by Josef Steyn on Friday

Heel goed gedoen.

Comment by Elna Geringer on Friday

Die sirkel trek beslis die kyker se oog en daarby ook die kleure van geel en pers wat so mooi in die blomme wêreld saam gaan. Hopelik het die weskus hierdie jaar weer mooi blomme

Comment by jan jordaan on Friday

SJOE BLOMMIETJIE IS MOOI SKERP 

Comment by Tersia Weitsz on Friday
Jou foto is pragtig Henriette
Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Mooi kleure, fokus en goed geneem.  Mooi foto.

Comment by Willie Schoombee on Friday

Baie mooi foto Henriette, die pers vertoon pragtig.

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Sou die vroeë blomme kom agv 'n winter wat nie te koud is nie? Klimaatverandering? Hierdie foto is pragtig met sy sirkel ontwerp en helder pers. Dit gee trefkrag en trek aandag. Die agtergrond is redelik goed geblur. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html