Baie dankie aan elkeen wat by gister se foto a wyle vertoef het. Dit word opreg waardeer

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 55.21 mm
Tyd 1/200 sec
f/5.6
ISO 100
Auto Mode

Views: 68

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 15, 2018 at 2:24pm

Huey ek hou van jou tema

Mooi skerp en goeie komposisie.

Editor kan dalkies oorweeg om die donker lyn bo, wat my oog weglei van die pragtige toneel, af te sny sodat nog meer fokus op die mooi sebra is.  Dan nog die balk ook wegneem.

Dan skuld jy haar big-time   :-)

Comment by Johan Ayres on February 13, 2018 at 8:33pm

Pragtige kontras.

Comment by Josef Steyn on February 13, 2018 at 5:36pm

Mooi Huey. Hy lyk nogal verlore!

Comment by Hennie Cronjé on February 13, 2018 at 4:55pm

Dit lyk my jy boer met zebra's! 'n Pragtige dier en foto. Net jammer van die houtstomp op sy kruis. Dan mag die geel bietjie sterk wees, maar basies is dit 'n baie mooi foto (ek kloof maar bietjie hare!).

Comment by Willie Schoombee on February 13, 2018 at 4:31pm

Ek kan die verlange in die oog sien Huey. Goed gedoen! 

Comment by Gerrie Lambrechts on February 13, 2018 at 3:21pm

Baie mooi kontras mooi  skerp.  Ek wonder of editor nie balk by stert moes uit haal nie.

Comment by Tersia Weitsz on February 13, 2018 at 12:57pm

Sy strepe darem maar baie mooi, goed gedoen

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html