Dieselfde walvis wat hier sy kop oplig. Dit was baie ver. Ek het 'n 500mm f4 lens gebruik (f8) met 'n halfraam kamera (APS-C)(wat 50% vergroot) met 'n 1.7X teleconverter. Die kamera kan ook so 'n derde digitaal crop en dis bygevoeg. Dit het uitgewerk op 'n fokale lengte van ongeveer 1800mm. Vandaar die effense gebrek aan haarfyn skerpte.

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on January 14, 2019 at 9:15pm

Baie mooi detail en fokus Hennie, veral van iets wat nog beweeg ook, en dit oor so n

groot afstand. Dit lyk vir my na n baie moeilike skoot, maar dit was n kopskoot. WD

Comment by Adriaan Loots on January 14, 2019 at 6:55pm

Dit is goed gedoen Hennie, nie elke dag dat `n mens die kans kry as hulle uitklim nie !

Comment by Magda vd Merwe on January 14, 2019 at 5:20pm

Baie mooi foto Hennie, hoop dit ook eendag te sien.

Comment by Rika Schoeman on January 14, 2019 at 3:04pm

Jy het baie moeite gedoen om so veel as moontlik detail te verkry, en ek glo dit moet baie bevredigend wees om die resultaat te sien!

Comment by Willie Schoombee on January 14, 2019 at 2:47pm

Wel Hennie die vis het sy onderkant mooi na jou toe gedraai, goed gedoen met daardie toerusting! 

Comment by Susan on January 14, 2019 at 1:22pm

Sjoe, ja nee dis baie moeite maar die moeite werd. PRAGTIG Hennie

Comment by Anita du Toit on January 14, 2019 at 12:50pm

Dit wys dat goeie toerusting werd is! Uitstekend! Dankie vir die verduideliking.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2019 at 12:07pm

Ai lekker om so foto te kry, baie mooi.

Comment by Johan de Beer on January 14, 2019 at 11:51am

Baie mooi

Comment by Marianna Loots on January 14, 2019 at 11:03am

Pragtig

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html