Die bome begin nou aankondig dat dit Herfs is en binnekort gaan daar ñ blare tapyt vorm.

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on April 16, 2019 at 6:18am

Ek sê baie dankie vir jul kommentare, waardeer elkeen daarvan. Kyk vorentoe en sien daar wag ñ toekoms en baie verandering in die seisoene.

Comment by Tina le Grange on April 15, 2019 at 9:19pm

Willie ek hou baie van hierdie tipe foto's; treffend met goeie komposisie.

Hier by ons in die Oord is 'n tapyt van droë blare en  van gister af is dit skielik heelwat kouer by ons.

Comment by Christa Snyman on April 15, 2019 at 9:02pm

Pragtige skerp fokus en baie goeie komposisie Willie.

Comment by Hennie Cronjé on April 15, 2019 at 3:27pm

Pragtig, met 'n uitstekende komposisie. Baie goed gedoen!

Comment by Anita du Toit on April 15, 2019 at 1:58pm

Die mos op die stam het interessante kleure.. goeie komposisie en mooi skerp foto Willie

Comment by gabriel parsons on April 15, 2019 at 1:02pm

Prag foto Willie

Comment by Rika Schoeman on April 15, 2019 at 12:45pm

Mooi herfsfoto Willie.

Comment by Hans Myburg on April 15, 2019 at 11:57am

Mooi foto met n voorspelling dat ons binne kort ons langbroeke sal moet nadertrek.mooi.

Comment by Elna Geringer on April 15, 2019 at 11:53am

Dis waar Willie, ons het orals tussen hier en Noordkaap die tekens van herfs gesien. 

Comment by jan jordaan on April 15, 2019 at 11:49am

HERFS BEGIN, BAIE MOOI 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html