Dit is die tyd wanneer fotograwe by die see gefotografeer word.

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on July 15, 2018 at 7:29am

Stilbaai is dit gewis...dankie vir jul kommentare, word waardeer. Mag hierdie Sondag vir almal spesiaal wees.!

Comment by Susan on July 14, 2018 at 8:32pm

Mooiste kleure. Pragtig

Comment by Christa Snyman on July 14, 2018 at 8:14pm

Aaaaaa ... te lekker! Mooi, Willie!

Comment by jan jordaan on July 14, 2018 at 5:33pm

BAIE BAIE MOOI 

Comment by Josef Steyn on July 14, 2018 at 5:15pm

Mooi Willie.

Comment by Elna Geringer on July 14, 2018 at 1:24pm

Dit is mos maar dei mooiste tyd van die dag vir fotos??? Puik Willie

Comment by Gerrie Lambrechts on July 14, 2018 at 12:57pm

Mooi teksture en kleure, mooi foto.

Comment by Rika Schoeman on July 14, 2018 at 11:03am

Die sand verskaf pragtige tekstuur en die wolke sorg vir mooi kleure.

Comment by gabriel parsons on July 14, 2018 at 9:09am

Prag foto Willie BGG

Comment by Tersia Weitsz on July 14, 2018 at 8:34am

Ek raai Jeffreys en surfers in die water.  Pragtig die kleure en die sandpatrone en water.  Baie mooi foto Willie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html