Nou die aand terwyl ek die nag tegemoet gestap het.

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Thursday

'n Ongewone sonsondergang maar baie aantreklik.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Hope atmosfeer wat jy hier raak geskiet het Theresa. Kleure is mooi en die silhouette effek werk baie goed

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Baie mooi

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis pragtig! Die beligting is goed en kleure pragtig. Jy het die horison mooi laag geplaas en die fokus is skerp. Die boom en diagonale lyn in die wolke vorm ‘n eenheid, wat goed werk en interessant is. Baie mooi- goed gedoen!

Comment by Anita du Toit on Thursday

Dis baie mooi met die sagte kleure en streep donker wolke Theresa!

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mooi toneel en silhoeët, goed geneem.  Dit lyk vir my so of die boom links moes gestaan het.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html