Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Die rustigheid van gister se foto is daarmee heen, en hier kom aksie! Ons wag in spanning Pieter.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Groot afwagting maar dit lyk of hulle meer in die katrol as in die vis belangste. 'n Mooi opvolg op gister se foto! Ek hoop ons sien die vis ook!

Comment by Elna Geringer on Thursday

Jinne nou is ons almal nuuskierig......hoop nie dis iets soos 'n ou skoen wathier aan die hoek is nie!

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dit lyk belowend! ‘n Pragtige foto met goeie eenvoud en mooi kleure. Mooi - ek wag vir die derde foto!

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Haha, nou wag ek vir nog opvolg fotos, pragtig gedoen Pieter

Comment by Anita du Toit on Thursday

Dis nou 'n goeie storie foto.. hier is afwagting op wat aan daardie hoek is.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mooi kleure en fokus.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html