Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on August 27, 2019 at 12:58pm

Hulle kan jou nogal aankyk asof jy hulle iets skuld......BGG Claudi

Comment by Tersia Weitsz on August 22, 2019 at 12:18pm

Uitstekend Claudi

Comment by Willie Schoombee on August 22, 2019 at 6:43am

Claidi daardie skuins kyk maak dit ñ uitstekende foto, komposisie puik, dit het trefkrag en is baie mooi gefokus. Jy kan trots wees op die foto!!

Comment by Pieter Steyn on August 22, 2019 at 6:04am

Baie mooi een Claudi

Comment by Pine on August 21, 2019 at 9:51pm

Indrukwekkend Claudi!

Comment by Rika Schoeman on August 21, 2019 at 5:31pm

Iets anders as waaraan mens gewoond is, maar baie uniek met skerp fokus. Goed gedoen Claudi.

Comment by Hennie Cronjé on August 21, 2019 at 4:35pm

Treffend! 'n Uitstekende foto met mooi kleure en 'n goeie agtergrond. Ook mooi skerp. Mooi!

Comment by Karen Kemp on August 21, 2019 at 2:37pm

Dis nou oulik en uniek

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html