Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto. Ek waardeer dit.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/320
Aperture Value 6.3
ISO Speed 200
Focal Length 365.0mm

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on December 3, 2019 at 9:03am

Die skerp fokus isoleer die bok baie goed van die agtergrond. Baie goed gedoen Pieter.

Comment by Anita du Toit on December 2, 2019 at 10:43pm

Ek stem saam met die ander.. fantastiese foto met als reg gedoen.. volpunte vir jou!

Comment by Pine on December 2, 2019 at 9:41pm

Pragtige bok, komposisie en foto. BGG Pieter!

Comment by Josef Steyn on December 2, 2019 at 4:48pm

Treffende definisie Pieter en mooi geblurde agtergrond.

Comment by Erika Kotze on December 2, 2019 at 3:00pm

Pragtige skerp foto, stem saam met Mark

Comment by Tersia Weitsz on December 2, 2019 at 2:36pm
Wow Pieter, skitterend, goeie fokus en jou agtergrond stunning!
Comment by Hennie Cronjé on December 2, 2019 at 2:17pm

Die sterk kontras van die bok teen die agtergrond gee baie trefkrag en maak vir 'n pragtige foto. Ook goeie eenvoud. Die foto is ook baie goed uitgevoer met skerp fokus en mooi kleure. Goed gedoen!

Comment by Mark on December 2, 2019 at 12:10pm

Die grond wat weg raak agter hom maak vir n mooi foto.!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html